OppieStoep - Agter die skerms by vanaand se eerste Kuber...

OppieStoep 1.6K Views
  • 15
  • 4
  • 11

Generating Download Links...

Agter die skerms by vanaand se eerste Kuber Kuier!! Kry jou kaartjie enige tyd van nou tot Saterdag en kyk SOVEEL KEER as wat JY WIL tot Sondag aand!...

Posted 1 year ago

Wiida de Wet 1 year ago

Sou wou graag kyk maar sulke geld aanstuur goed is meestal foefies.....alles blerrie lockdown se skuld

Lelanie Pretorius 1 year ago

BAIE TELEURGESTELD!!!!
Kaartjie gekoop, ingelog op tv, link wil nie begin Speel nie... So ja, ons as gesin kon dit nie saam kyk nie. My man gaan dit later op sy foon kyk...

Stephan Matthee 1 year ago

Dit was ‘n baie goeie episode! Lekker gelag en goeie vermaak. Die kwaliteit van die klank was ongelooflik goed! Die manne wat die klank gedoen het ken van. Ek gaan my kaartjie vir die tweede episode koop. Knap gedaan manne!

Helena Swart 1 year ago

Tot nou geen epos ontvang om my toegang tot show te gee. Het vandag kantoor geskakel, het gesê ek moet wag tot 18:00 om toegang te kry????

Sonja Oosthuizen 1 year ago

Dankie vir die eerste kuber kuier. Ons het lekker gelag, net wat ons nodig het. Dankie Oppistoep!

Lelanie Pretorius 1 year ago

UITSTEKENDE DIENS... Onmiddellik hulp ontvang en ons het reg gekom, nou kan ons ook lekker as gesin dit geniet en saam kyk... Baie baie dankie vir die vinnige en vriendelike hulp.