Binnekort op VIA: Slim vang sy baas

VIA TV 17K Views
  • 77
  • 21
  • 6

Generating Download Links...

#SlimVangSyBaas is VIA se nuwe speletjiesprogram waar Beer Adriaanse kyk hoe deelnemers met breinspeletjies vaar. Dis informeel, maar die stryd is g’n...

Posted 3 months ago

Anton Zeelie 3 months ago

Altus Lambrecht ons sien met groot opwinding uit na jou debuut op die kassie!

Marciel Hopkins 3 months ago

Lekker Beer!! 😎🥂👌🏼

Karla Muller 3 months ago

Bronwyn Muller oeeee

Elize Botha 3 months ago

Ons sal kyk Roelien. Sterkte Jul sal wenspan wees!!!

Rolene Oosthuizen 3 months ago

Julle moet kyk! Die Affiplaasspan, dis nou ons teen die Funnykaapspan, DV Vrydag 23 Julie om 17.30,of dan 5.30nm.Groot pret op Slim vang sy Baas! Via tv kanaal 147!